wildenjag wildenjag

116 posts   1380 followers   222 followings

WILD&JAG.TV / GAME&HUNT  Your go-to news platform for the GAME and HUNTING industry. •BASED IN SOUTH AFRICA •HUNTERS •GAME FARMERS •TRAVELLERS •TAG US HUNTING = SUSTAINABILITY

http://www.wildenjag.tv/

Dankie aan Barloworld Toyota Menlyn vir @fouche.stefan se nuwe Toyota Hilux 2.8 GD6 automatic Diesel Bakkie. Ons sien uit na vele avonture! #wildenjag #gameandhunt #NuweWiele #barloworldtoyotamenlyn

Die SA Sport en Jag Federasie het 11-12 Augustus hul Baansport Kampioenskappe net buite die Rosestad by die Vrystaat-tak se nuwe skietbaan gehad.
Hou ons Oktober-uitgawe dop vir 'n volledige artikel oor die geleentheid.
Ons TV-program Wild&Wragtag sal ook 'n insetsel hieroor uitsaai.
#Kompetisie #SASJF #wildenjag #wildenwragtag #gameandhunt
#shooting #shootingday #rifle #shotgun
SA Sport en Jag Federasie / and Hunting Federation SA Sport en Jag Federasie Vrystaat tak

Tracey Boshoff, Chére Weydeman en Anita Butler was uitgenooide Top Vrystaat skuts wat aan die SA sport- en Jagfederasie se Nasionale Baansport Kampioenskap deelgeneem het. Trots geborg deur WILD&JAG.
Vir meer oor hierdie dag hou WILD&WRAGTAG op @kyknettv dop. #wildenjag #wildenwragtag #gameandhunt #shooting #competition

Die WILD&JAG-span het die afgelope naweek by die SA Sport- en Jagfederasie se Nasionale Baansport Kampioenskap gaan inloer.
Julian Water, 'n gestremde van Mbombela was 'n uitblinker by die geleentheid. Hier is hy saam met sy pa.
Hou WILD&WRAGTAG dop om meer van hierdie geleentheid te sien. #wildenwragtag #skutvanformaat #shooting #competition

Ons het saam met @wildswinkel gaan jag op Groot Sleutelfontein en verfilm vir Wild & Wragtag.
#jag #wildswinkel #wildenjag #wildenwragtag #hunting #springbok #riflehunting #geweerjag #southafrica

Wildswyshede word bespreek vir Wild&Wragtag... oom Dries en Jokl... #Wildenjag #wildenwragtag #wildswyshede #jonniewalkerbluelabel

WILD&WRAGTAG-span jag 'n buffel saam met Amerikaanse kliënt Ken Arthur by Izak Kirsten van WOW Africa Safaris. En dit met n boog op die voet! #wildenjag #wildenwragtag #gameandhunt #bowhunting #behindthescenes

Onthou om vanaand Wild En Wragtig te kyk op kykNET.
#jag #hunting #kyknet #wildenjag #wildboer #boer #buitelewe #bos #bosveld

Had a great wingshooting experience with guests AB de Villiers and Albie Morkel today. Thank you to Safari Outfitters and Mathew Berry. #wildenwragtag #wildenjag #abdevilliers #albiemorkel #safarioutfitters #safarioutdoor

Hunting at STS Meletse in the Kalahari for our TV show WILD&WRAGTAG on kykNET #wildenjag #wildenwragtag #adamtas @kyknettv

Getting closer to our destination, oh sorry, only halfway... #Wildenjag #wildenwragtag #adamtas #kalahari

Most Popular Instagram Hashtags