[PR] Gain and Get More Likes and Followers on Instagram.

waitingformeg waitingformeg

1023 ๊ฒŒ์‹œ๋ฌผ   410 ํŒ”๋กœ์›Œ   242 ํŒ”๋กœ์šฐ

Megan van Wyngaardt  hoppipolla!

Pudding! ๐Ÿฆ

Lea, Eric Clapton en Ghandi het iets in gemeen

A celestial body โ˜€๏ธ๐ŸŒ•๐Ÿ’ซ

Twee ou mense op 'n stoep ๐Ÿ‘ฆ๐Ÿผ๐Ÿ‘ง๐Ÿป
.
.
Alternatiewe caption: ek benodig 'n verf borg

Smile mamma! ๐Ÿ˜

Ready for school and spring in her @thelittlewardrobe_jhb flowery top ๐ŸŒธ

Georgie, dis nou al twee maande van jou!

Net voor hulle jou uitgehaal het, het ek begin huil. Wat's fout, wou Flip weet. Niks nie, antwoord ek. "Dis net, alles gaan nou verander, ons hele lewens gaan nou verander." En toe kom daai eerste geluidjies en alles verander en hoe! My hart is so gelukkig om jou mamma te wees. Dit wil bars as ek hoe lief jy en jou sussie klaar vir mekaar is, hoe jy glimlag as jy haar stem hoor en so bly en opgewonde word as jy haar sien.

Jy is 'n seรซn, my klein George Andries. Jou geselsies verhelder elke dag. ๐Ÿป

Somer! โ˜€๏ธ

Such a happy bub this morning! He only woke up once through the night (Sound on ๐Ÿ“ฃ)

No small feat, this

Family outing ๐Ÿน

๊ฐ€์žฅ ์ธ๊ธฐ์žˆ๋Š” ์ธ์Šคํƒ€๊ทธ๋žจ ํ•ด์‹œ ํƒœ๊ทธ