[PR] Gain and Get More Likes and Followers on Instagram.

waitingformeg waitingformeg

1019 投稿   409 フォロワー   242 フォロー

Megan van Wyngaardt  hoppipolla!

Twee ou mense op 'n stoep 👦🏼👧🏻
.
.
Alternatiewe caption: ek benodig 'n verf borg

Smile mamma! 😁

Ready for school and spring in her @thelittlewardrobe_jhb flowery top 🌸

Georgie, dis nou al twee maande van jou!

Net voor hulle jou uitgehaal het, het ek begin huil. Wat's fout, wou Flip weet. Niks nie, antwoord ek. "Dis net, alles gaan nou verander, ons hele lewens gaan nou verander." En toe kom daai eerste geluidjies en alles verander en hoe! My hart is so gelukkig om jou mamma te wees. Dit wil bars as ek hoe lief jy en jou sussie klaar vir mekaar is, hoe jy glimlag as jy haar stem hoor en so bly en opgewonde word as jy haar sien.

Jy is 'n seën, my klein George Andries. Jou geselsies verhelder elke dag. 🐻

Somer! ☀️

Such a happy bub this morning! He only woke up once through the night (Sound on 📣)

No small feat, this

Family outing 🍹

Loving all these noises 🎺

I'm guessing milk drunk also comes with milk hangovers? 🍺

Soveel liefde 💕🐻

人気ハッシュタグ