[PR] Gain and Get More Likes and Followers on Instagram.

waitingformeg waitingformeg

1045 kiriman   416 pengikut   256 diikuti

Megan van Wyngaardt  hoppipolla! for enquiries: waitingformeg@gmail.com

Yeah, you do.

And you both will until you’re 30 😋

Jy lê op my bors en maak klein snorkgeluidjies. Dis 3:32. Jy slaap al lank na ek jou gevoer het, maar ek wil jou net bietjie langer vashou, net bietjie langer stywer vasdruk, soentjies op jou voorkop plant en jou fyn haartjies ruik.
Dankbaar.

Ek dink terug toe ek nog met jou swanger was, toe bloedtoetse gewys het jy is positief vir een of ander afwyking. Ek google. Anencaphaly. Edward’s Syndrome. Spina Bifida. Elkeen steek soos ‘n mes in my hart, elkeen ‘n verdoemende toekoms. Dis nag.
Op jou sussie se eerste verjaardag gaan ons vir verdere ondersoeke in Pretoria en die dokter sien niks fout. Inteendeel, jy flex sommer gou jou armspier vir die sonar-kamera en tuit jou lippies net so.

Jy is perfek, my liewe, klein George Andries. Jy is myne en jy is perfek.

Shameless selfie, because it isn’t everyday that you can have hair and make up that is just so 👌🏼 with two kids - when you’re home alone.
Hashtag fok ja, I’m a supermom 😋

Leo & Lea 👦🏼👧🏻

As jou drie en ‘n half maande oue laaitie amper groter is as sy 20 maande oue sussie

The other day we visited the #heybabyfair and I fell hook, line and sinker for @roseandvickoryco ’toys’ - more like amazing decor 🎀

Babies and puppies 😍

A•tuh•chood 🤘🏻 Alternatiewe caption:
My baba is cooler as joune
My baba is way cooler as ek

Vandag begin my laaste week van kraamverlof 😢

Making friends wherever she goes 🎀

Happiness is...

How is he #13weeksold already? I feel like his newborn phase was over in a jiffy.

Paling Populer Instagram Hashtag