#vdmtroue

MOST RECENT

🍾Cheers op die newlyweds, Mnr & Mev van der Merwe! Dankie vir 'n baie lekker troue 💃#vdmtroue #ctmommiesweekend #onourwayhome #onsbabaswag #slowlounge

Dankie aan almal wat die dag saam ons gedeel het, wat n voorreg om julle in ons lewens te kan he. #wedding #vdmtroue #weddingfeels #suit #suitup #bostroue #festival #dancethenightaway #avalonfarm #married #inlove #wifey #friends #family #love

Vriendekring van 2 take on Van Der Merwe troue #vdmtroue 💛

Christo en Wilandi Van Der Merwe 😍😁 dit was 'n fantastiese troue! Geniet die adventure! Ps. Julle dans so goed! #vdmtroue #beautiful #wedding #firstdance @wilandivdw

2 more days until you swing into a new adventure
#vdmtroue #2moredays #finalcountdown

Less that 3 weeks.
#thefinalcountdown #vdmtroue

Ons rits in Brits🚗🤘
#vdmtroue #singlesclub #metgesellig

Vandag oor 25 dae trou ek met my beste vriend en die amazingste mens wat ek ken. Ek is ongelooflik lief vir jou @christovdm1. Jy is my alles

#vdmtroue #25days #countdown #gettingmarried #fiance #weddingbells #gettingcloser #loveofmylife #bestfriend #myeverything #amazingman #soontobemrs #bridetobe #husbandtobe #iloveyou

Omtrent twee jaar terug vir jou op n soortgelyke bus ontmoet, nou 4 weke voor ons troue ry ons weer saam. Veel gemakliker as die eerste trippie. #liefde #vdmtroue #thecountdown #roadtrip #travel #bustrip #fiance #adventure #cangomarathon #roadtocomrades #mylove #naptime #flashbackfriday #somuchlove

Dankie dat ons deel van jule spesiale dag kon wees 👰🥂 #vdmtroue #dancing #wolsley

Vandag 7 maande terug het die man van my drome op sy een knie voor my gestaan en vir my gevra of ek hom sal toelaat om my van te verander van 'van der Westhuizen' na 'van der Merwe'
@christovdm1, ek is so lief vir jou en ek kan nie wag om Mev van der Merwe te wees nie.
#throwbackthursday #tbt #engagement #engaged #bridetobe #futurehusband #fiance #naturelovers #nature #vdmtroue #wedding #excited #cantwait #bride2be #outdoor #woods #trees #iloveyou #inlove #hestheone #myman #myeverything #amazing #beautifull #gettingmarried #heasked #isaidyes

Daar vat hy nou #vdmtroue #bolla ❤️

Best times celebrating love, friends and everlasting memories 💍 .
.
.
#kronenburg
#wedding
#vdmtroue
#celebrations
#couple
#love
#pinkgin
#biervrou

She promised to fill every inch of her with his being. She dropped everything he is into her heart.
Dankie dat ons die bevestiging van julle liefde kon aanskou. Ons harte is vol. @julinerossouw. 💎
|
|
|
#jewel #promise #wedding #bride #vdmwedding #vdmtroue #beauty #beaut #weddingdress #weddedbliss #wonderland #lovewins #married

Cape Town bound 🛫 #vdmtroue

Most Popular Instagram Hashtags