#tekste

145 posts

TOP POSTS

Dien jou voorstelle vir die Teksmark vandag nog in. Moenie die guldige geleentheid misloop om die verhoogmatigheid van jou tekste te toets nie. Aansoeke sluit 12 September 2016. Klik op die skakel in ons bio vir meer.
#kknk #teksmark #tekste #ampertyd #gouspring

Wanneer dit jou #werk is om in die bed te lê en nuwe #tekste te #lees. #stories #uitgewers #boeke #skrywers

MOST RECENT

Sibehet.com
#muzike #tekste #enca

Sibehet.com
#muzike #tekste #mozzik

Wanneer dit jou #werk is om in die bed te lê en nuwe #tekste te #lees. #stories #uitgewers #boeke #skrywers

Www.sibehet.com
#lyrics #muzike #tekste

Tinarie van Wyk-Loots is die regisseur van @maritzalbert se #Duiwelshoek. Sy gesels gou met ons. #tekste #teksmark #kaapstad #teater #kuns #kunste #onbeperk

Die skrywer van #MelkEnVleis, Marina Albertyn, het gou met ons gesels oor haar stuk wat opgevoer is by die @kunsteonbeperk #Teksmark. #tekste #teksmark #kaapstad #teater #kuns #kunste #onbeperk

Rachelle Greeff se #Rendezvous is nou onderweg by die #Teksmark - onder leiding van @henniewtf. Kyk na nóg foto's deur op ons profielfoto te klik. #tekste #teksmark #kaapstad #teater #kuns #kunste #onbeperk

Rachelle Greeff se #Rendevous nou onderweg by @kunsteonbeperk se #Teksmark by die Baxter Teater in Kaapstad. Onder leiding van @henniewtf. #tekste #teksmark #kaapstad #teater #kuns #kunste #onbeperk

Alma Nel se #VatAanMy beskryf 'n jong groep op soek na kêrels, mesies en alles wat ouers verafsku. Dié stuk word tans opgevoer by die Baxter Teater in Kaapstad. #tekste #teksmark #kaapstad #teater #kuns #kunste #onbeperk

Ná middagete kyk ons na Alma Nel se #VatAanMy. Dié stuk beskryf hulle as op soek na kêrels, meisies en alles wat ouers verafsku. Klik ook op ons profielfoto vir nog aksie. #tekste #teksmark #kaapstad #teater #kuns #kunste #onbeperk

Most Popular Instagram Hashtags