#onderwys

MOST RECENT

Wil jy meer hoor oor die toestand van onderwys in die Wes-Kaap? Môre aand op "Ek en my kind" is ons gas mnr. Brian Schreuder, Superintendent van die Wes-Kaapse Onderwysdepartement. Hy gaan ook gesels oor die WKOD se tema vir die jaar: Waarde-gedrewe onderwys
#WKOD #onderwys #ekenmykind

Mano,melhor equipe
#ONDERWYS
Ganhamos o ETAPAxETAPA❤💚
@cscjitajuba

Daar het jy nommer 2 my Lies!! Jy het hard gewerk vir dit en jy verdien dit...Jy maak my so trots Lies!! #nommer2#honours#onderwys

Eendag staan ek in my Juffrou se skoene! :) #LaerskoolLaurus #Onderwys #Skool

I may not always be there with you, but I will always be there for you* 🌻

#bestfriend #pink #niska #beinghappy #DieEiland #smiles #gelukkig #langnaweek #proef #onderwys

"To See With Eyes Ain't That Special Without Understanding From The Mind And Feeling From The Heart. With Those You Can Touch Souls"

#Onderwys #Practicals #LotsOfwork #Bergklim #Draf #Hokkie #Lesplanne #Funksie #LaatNagte #Opwindend #Swellies #VerlangAltyd #G

Dankie aan almal wat die dag spesiaal gemaak het! #gradeplegtigheid2018 #Onderwys

Ek is so geseënd om elke dag my werk saam hierdie mense te geniet. #onderwys #teacherlife #beste

Enjoy this time with family. #wackynix #onderwys #teachers #teacha #tpt #classdecor

Laaste dag van skool maar ons sal stees merk... #vraestelle #rooipen #merkmerkmerk #punte #ampervakansie #onderwys #onnie

WackyNix parts of speech. Verbs and nouns. #wackynix #onderwys #teachers #teacha #tpt

Recipe for iced coffee... #wackynix #onderwys #teachers #teacha #tpt #classdecor

Ek het nog nooit ‘n groep onderwysers en bestuurs lede van ‘n skool ontmoet wat so passievol is oor hulle kinders soos by Pro Gratia Leer Skool nie, elke besoek na die skool laat my besef dat hulle al die hulp nodig het wat hulle kan ontvang, dankie aan al die awesome besigheid eienaars dat julle so groot verskil maak en dat almal bymekaar kom om te help! Die skool se tema vir die jaar is vat hande en vanaand het net bewys wat ‘n gemeenskap saam kan bereik as hulle saam werk!
Dankie vir ‘n heerlike aand ❤️ As jy wil betrokke raak by die skool of enige donasies wil maak, maak asb kontak! #progratia #vathande #maaknverskil✋ #leerskool #passie #skool #onderwys

TinTin sê dit is nou tyd om asem te skep... #tintin #onderwys #watchesofinstagram #time #watch

Most Popular Instagram Hashtags