#kuier

MOST RECENT

Die tyd stap nader en oor twee dae skop die Hantam Veisfees 2018 op Calvinia af! Ons hoop om jou te verwelkom in die hartjie van die Hantam. Jy kan uitsien na ’n jolige tyd terwyl jy kan dans op musiek van ons land se beste kunstenaars. Die kleinspan sal ook vir ure vermaak word deur prettige kinderaktiwiteite soos gesigverf, ’n springkasteel, windbuks-valplaatskiet en nog vele meer.
@sterrenuus @Mynuus
#Vleisfees #HantamVleisfees #Calvinia #Lekker #Kuier #Vermaak #Kunstenaars #Kinders #Hantam #2Dae

Mango het met kykNET se Toks & Tjops ’n vennootskap aangegaan om hierdie winter jou lewe op te kikker. Skryf in vir ons opwindende kompetisie, waarin een persoon die kans staan om vier retoerkaartjies na Zanzibar te wen. Dis regtig eenvoudig: tag @flymangosa en @ToksnTjops op ’n foto van jou wat braai, vertel vir ons wat jou gunsteling braaispesery is, en hoe laat en op watter dag Toks & Tjops weekliks op kykNET uitgesaai word. Die kompetisie hardloop tussen 13 Julie en 31 Augustus. #wen #vakansie #zanzibar #vlieg #braai #kuier#pret #familie #vriende #kompetisie
@kyknettv

Sitting back to enjoy that slice of cake and sip that glass of wine. #kuier #relax #eat #drink #bemerry #dessert @anisafielding @elsiedear @cornel_strydom

Kry jou swaai vinnig reg, want een van ons gunsteling-byeenkomste van die jaar is om die draai. Ons verwys natuurlik na die Toks ’n Tjops Gholfdag. Ons het dit verlede jaar baie geniet en beplan om hierdie jaar nuwe hoogtes te bereik. Bespreek jou 4-bal vandag, om teleurstelling te voorkom. Sit ook solank jou verlof in vir Dinsdag, 30 Oktober. Sien jou daar. #gholf #pret #kuier #aandete #verversings #kryjouswaaireg #draw #fade #wenners #verlof @flymangosa @weberbraaisa @wlipsa @kyknettv @renault_sa

@gertkoevert is een van die gewilde kunstenaars wat te sien sal wees by die Hantam Vleisfees. Sy goue stem sal vir jou ’n onvergeetlike vertoning bied. Is jy hierdie naweek op Calvinia?
@sterrenuus @mynuus
#Vleisfees #HantamVleisfees #Hantam #Lekker #Kuier

Is jy gereed vir hierdie naweek? Oor 3 dae kan jy jou tasse pak en die pad na Calvinia vat! Kom skoffel saam op lekker musiek van ons land se top-kunstenaars en kom geniet ’n stukkie sappige skaapvleis soos net die Hantam streek kan oplewer.
@sterrenuus @mynuus
#HantamVleisfees #Vleisfees #calvinia #Lekker #Kuier #3Dae #HierdieWeek #GrootKuier #TydStapNader #Fees #SuidAfrikaans

Mango het met kykNET se Toks & Tjops ’n vennootskap aangegaan om hierdie winter jou lewe op te kikker. Skryf in vir ons opwindende kompetisie, waarin een persoon die kans staan om vier retoerkaartjies na Zanzibar te wen. Dis regtig eenvoudig: tag @FlyMangoSA en @ToksnTjops op ’n foto van jou wat braai, vertel vir ons wat jou gunsteling braaispesery is, en hoe laat en op watter dag Toks & Tjops weekliks op kykNET uitgesaai word. Die kompetisie hardloop tussen 13 Julie en 31 Augustus. #wen #vakansie #zanzibar #vlieg #braai #kuier#pret #familie #vriende #kompetisie
@kyknettv @flymangosa

#Kuier!

"Dis nie jou ma se fokke Huis nie ." 🙄 -DJ ICE FLAKE . 🎧🎧🎧
.
.
.
.
#weekendfever #smirnoff #Kuier #selfieking .

💙💚💜
Goeie tye!
💜💛💙
#vriende #vriendinne #kuier #sokkie #friends #dancing #fun 😂

Most Popular Instagram Hashtags