#jyisnwenner

MOST RECENT

Baie geluk met jou verjaardag. Mag jy n awesome jaar hê!! #jyisnyster #jyisnwenner #lekkerverjaaroumaat

Des ❤ Sjoe, waar begin ek? Baie baie geluk met jou verjaardag 🎉 Mag jou jaar baie voorspoedig wees en jou wildste verwagtinge oortref! Dankie vir al die lukraak kuiers en vinnige inbars sessies sommer net omdat jy kan 😉 Jy is die beste koshuis-mamma waarvoor enige dogter kan vra 😊 Love you lots ❤

#verjaardagdame #21tillyoudie #opnogvelejare #jyisnwenner #happybirthday #trotsedogter #liefdeinoorvloed

When I’m with you I’m always on top of the world 🌍
______________________________________________
#tablemountain #capetown #southafrica #travel #adventuretime #happy #couplegoals #jyisnwenner #picoftheday

Always choose to be happy.
_________________________________________
#son #see #strand #jyisnwenner #southafrica #selfie #beach #coolkids #picoftheday #happygfhappylife #goodhairday

She’s feeling twenty twoooo 🎉💃🏻❤️ #happybirthdayclauds #soveelliefde #jyisnwenner

Vandag is n groot dag!! 👩🏻‍🎓 Happy graduation @suzannejvv !! Die laat aande en stress was toe nie vir niks nie!!🎉
Mag jou graad jou mooi hanteer!❤️
Nou is dit net jou honneurs!!🎉 #graduation #proud #jyisnwenner #daaigesig

Moeg maar gelukkige vissies 💦🐳🏊🏻🏊🏼‍♀️ #welldone
#trotsopjou
#Midmar2018
#onshetditgemaak
#jyisnwenner
#jymaakmyhappy
#dankiemypanda

Happy Birthday to this gem ♥️ words cannot describe how much i appreciate your friendship ♥️ #bestfriends #birthdaygirl #happy #17yearsandcounting #muchlove #sister #jyisnwenner

Someday, everything will make perfect sense. So for now laugh at the confusion, smile through the tears and keep reminding yourself that everything happens for a reason! 💚pella jy is n wenner en jy gaan dan even beter as die jaar terug kom 💪en een massive bang maak!! Sterkte my "packagedeal" en onthou as jy alleen voel, bel enige iemand (dalk eerste jou vuur,as niemand hier is nie) dan kom haal ons jou!! En onthou jy moet spaar vir Desember!! #mypackagedeal #pellaisgekwes #womandown #photoshoot #selfiesviralmal #jyisnwenner #kuiergraagbyjou #emosioneel #susandinksyisndokter #greatrecovery #almalspaar #ysterknieg

Cheeersss op ju Maryks....🍾 Hkmmmmm...? Want vandag is die dag.... al ju harde werk... vroee oggende... ens ens ens... kom by mekaar vir n oomlik om ju voete weer op di baan te kan sit...eks ongelooflik trots op ju en ek weet j het als onder beheer... Jy is n ongelooflike goeie voorbeeld vir almal van ons.. Ek kyk op na ju... hkm... net omdat j j is... sterkte ek dink aan ju..!* #cheersopju #jyisnwenner #john13:7 #baanvat #rehabdoneanddusted

@maryka_holtzhausen

The truth is, if I could be with anyone, it'd still be you!!
Geluk met jou groot 21ste verjaarsdag! Mag dit n amazing jaar vir jou wees en mag jy alles kry wat jou hart begeer! Jy is n Blessing vir almal om jou! Keep on being you! Lief vir jou!❤️❤️🐼 #birthdaygirl #21 #hbd #panda #jyisnwenner #winnerwinnerchickendinner #beautiful

Mag jou verjaarsdag só lekker wees soos 'n braaibroodjie en 'n tjoppie 🍷
Mag jou wasgoed meer gewas word in die kommende jaar😉
En mag jou argumente net beter word, hulle sê met grysheid kom wysheid.🙌🏼
O ja en mag ons 30seconds pogings ook beter as die 3de blokkie word. 😂#jyisnwenner
Jy's eintlik nogals average.☺️

Most Popular Instagram Hashtags