#graan

MOST RECENT

Ons stroop saam met Schalk Pienaar van Eerstegeluk Boerdery! ‘n Goeie oes met ‘n hoë opbrengs is in orde. Kyk na die video om boerdery op sy beste te sien! #agriserve #commodities #boerdery #stroop #oes #boer #witmielies #opbrengs #graan #graanverhandeling #gelukkigekliënte #lojaliteit

Een van ons direkteure, Henning Ellis, het vandag gaan kuier by Schalk Pienaar van Eerstegeluk Boerdery, terwyl hulle besig was om witmielies te stroop. Hierdie is ‘n droë land waar hulle ‘n goeie 11.189 ton per hektaar uitkry. ‘n Goeie oes met ‘n hoë opbrengs is besig om sy kop uit te steek! Schalk, dit was vir ons ‘n voorreg om by jou te kuier en dankie vir julle lojale ondersteuning! #agriserve #commodities #graanverhandeling #graan #witmielies #boerdery #boer #stroop #oes #kliente #lojaliteit #stroper #opbrengs

Niks beter as om vroeg-oggend al seker te maak ons kliënte is gelukkig nie. Ons laai mielies by NMTB Boerdery en vervoer dit met @Kadavlogistics. Tip-top #graanverhandelingsdienste! #agriserve #commodities #graanverhandeling #graan #mielies #boer #boerdery #verhandeling #safex #plaaslewe #boerdery #dienste

Graanverhandeling op sy beste! Ons laai vandag mielies by NMTB Boerdery en vervoer dit met @Kodavlogistics! Soos ons slagspreuk lui: Ons groei, verseker en belê in elke kliënt! #agriserve #commodities #graanverhandeling #graan #mielies #vervoer #boer #boerdery #plaas #plaaslewe #agri #logistics

Gisteren te voet van Rummen naar Scherpenheuvel gewandeld. Vooral het 1ste stukje 's morgens langs de "Warande De Motte" route was zeer mooi met de lichte mist.

#landschap #landscape #landschaft #paysage #paisaje #natuur #nature #natur #naturaleza #natuurpunt #wandelen #hiking #balade #wandern #senderismo #wanderlust #walk #lente #kleuren #colors #graan #corn #klaproos
#poppy #belgium #visitbelgium #flanders #visitflanders #visitbrabant #asadventure

's Avonds is het ook mooi wandelen op de Grebbeberg. De zon gaat onder boven Rhenen en geeft het graan een mooie warme gloed.☉ Bart ziet de luchtballonnen in de lucht🎈☺ #natuurfoto #wandelen #uitzicht #beagle #luchtballon #avondzonnetje #avondrood #graan #akker

Terwyl jy besigheid doen by @nampoharvestday, maak ons seker dat jou graan vinnig en veilig teen die mees mededingende pryse verhandel word. Kontak ons gerus by 0182945751‬. #agriserve #commodities #nampo2018
#graanverhandeling #graanverhandelingsdienste #graan #landbou #agri #transport #boere #boer #bestedienste

Most Popular Instagram Hashtags