[PR] Gain and Get More Likes and Followers on Instagram.

#godisgroot

MOST RECENT

ons sien uit om julle te ontmoet tieners. tag al jou vriende!! 🌻🔥❤️ #tieners #plantasie #godisgroot #watchthisspace

Vanoggend besef ek net weereens hoe Groot Ons God is. Ek kyk vanoggend vir oupa en ek staan verstom! N man van staal met God in oupa se hart, my rolmodel! Maandag het oupa n hart operasie gehad na n groot hartaanval en vandag word oupa ontslaan, waar daar n wil is,is daar n weg! Niks is vir ons God onmoontlik nie! #dankbaar #godisgroot #verlig #familieisalles #huistoegaantyd

Boodschap voor dit jaar van onze Pastor Arno van der Knaap:
"Kom onder de indruk van de grootte van jouw God!" #creatorgod #yahweh #thegreatiam #makervanalles #hijishetleven #lordofall #yhwh #love #opstandingskracht #jezus #hijleeft #weneedjesus #heiligegeest #prediking #godcentre #zondag #leiden #samenkomst #godisgroot

... 👣 Vandag besef ek weereens dat alle goeie gawes daal van die hemel neer,Ons dank U Heer dat U weereens oupa beskerm het en in U arms toe gevou het. Ek wil U goedheid eer! U is groot en U werke het nie einde nie .Vandag was omtrent n mengelmoes van alle emosies moontlik saam gegooi!!!👣 #geseënd #dankbaar #godisgroot #haathospitale #uitgeput #grootgeskrik #tydisgeleen

#AwesomeJob #ForEveryAdventure #GODIsGroot Dankie my Hemelse Vader vir die Nuwe Werk

Bietjie by Groot fm ingeloer om te praat oor “In Sy oë”. Bespreek nou by https://diekruispunt.co.za/event/in-sy-oe/ om teleurstelling te voorkom. #grootfm #Godisgroot #inSyoë #Pretoriavibes #diekruis

Job 38:16
Eindelijk laat God van zich horen. Maar dit is niet echt het antwoord op het 'waarom' van Job. Geen uitleg over beproeving en lijden. Maar God richt de aandacht op de grootsheid van de schepping.

We lezen van de mysteries en de geheimen die het universum voor ons heeft. En we moeten toegeven dat we er geen verklaringen kunnen geven. God staat aan het begin en Hij regeert over alles. Wij mogen Zijn wijsheid niet in twijfel trekken.
Geen pasklaar antwoord dus, maar we mogen wel leren dat Hij altijd aanwezig is en bij ons blijft. Zo mogen we op Hem vertrouwen.
#schrijfbijbel #bijbeljournalinggroep #biblejournaling #job #godisgroot

If you say step out on the water, and they say it can't be done, we'll fix our eyes on you and we will come!
#kandelaar #EJK2018 #whatanexperience #Godisgroot

Want wat is dan mooier of beter as die plaaslewe?#sonsondergaan#windpomp#Godisgroot

So bevoorreg en geseënd met nog n klein wonderwerkie in ons lewens. #miané #abri #godisgroot #blessed #liefies.

Most beautiful perfect boy in the world 😍 so obsessed with this boy! Mamma se lippies en neusie 😉 Dankie Here vir ons seuntjie se gesondheid !! #4dultrasound #poutmyboy #babyboy #23weekspregnant #mostbeautifulboyinthworld #perfect #blessed #godisgroot

Vandag was ons vir die laaste keer by die dokter. Ons het 'n voltermyn swangerskap gemaak alhoewel die mediese wêreld gesê het dit sal nie sommer gebeur nie. Soveel van my sosiale media maatjies het hierdie reis saam met my geloop en ek dank julle vir julle liefde (onvoorwaardelik), geduld (wanneer ek weer en weer my gevoelens, storie of vrese deel) en geloof (wanneer julle aanhou bid en glo het wanneer ek gesukkel het). Volgende week (as dit God se wil is) lê daar 'n vet baba sonder pype en masjiene in my arms. #yeahvirvetpens #babanr2 #tweedeswangerskap #preeklampsiësegat #Godisgroot #dankbaar #38weke

Sunday's with friends that became Family ❤
#blessedwiththebest #GodisGroot #family

Why try to fit in , when you were born to stand out ? ❤x. #koningskind❤ #jesusliefde❤ #godisalmagtig❤ #godisgroot❤ #vetrou #glo #bid #hoop #gelukkig

Lief dit! Ja en amen oor Sy skepping wat groter as 'n mens bly#godisgroot#skepping#hermanus

Most Popular Instagram Hashtags