[PR] Gain and Get More Likes and Followers on Instagram.

#bittereinder

1284 posts

TOP POSTS

Rooms, jy's die versinnebeelding van lewenslus en dapperheid. Jou hart is mooi en jou siel is 'n juweel 💎
Dankie dat ek soveel by jou kon leer die afgelope twee jaar.
Dankie vir jou grappies, raad, drukkies (al het dit eers later begin kom #dankieruan) en dankie dat jy my gemotiveer het om te gaan draf. 🏃🏼‍♀️
Dankie dat jy my lompheid in 'n donker kamer verdra het in toetsweek #laathyvalwaarhywil 🙊 en dankie dat jy my herinner dat 'n mens eintlik altyd op 'n mission iewers heen moet wees. (Well done dat jy tot hier gelees het #bittereinder) x

Sorry pappa ek moes di plaas verlaat want ek mis di disco ligte.. Teveel!!!!!!!
#bittereinder

Jussie. Band shots just got fancy - @rayban #raybansouthafrica #bittereinder

Die @bittereinder_012 bonsweermag is reg vir die naweek, and it's a big one! Vrydagaand by Jock's in Nelspruit (tell your Nelsparta friends!), Saterdagaand by @aandklas_pta, Sondagaand by @the_goodluckbar. "Strek jou hande na die sterre as jy lief is vir musiek, plak jou palms op die beat, want jou liefde's spesifiek." #bittereinder 📸@henry.engelbrecht

Two is a company, four is a party, three is a crowd but six makes one mean team #kosters #classicsisgroot2017 #behindthescenes #bittereinder

"Ek skryf hierdie rympie in Oktober
Terwyl my geboortestad pers is.

Vir elke boemie op Kerkplein wat veilig onder sy kombers is.
Vir almal wat sonder werk is
van Danville tot Waterkloof tot Arcadia
En almal wat goed weet van gewapende roof.

Vir 'n godsdiens van blou bloed
En die Bulle op Loftus.
Ek skryf vir Lollipop Roadhouse aan die Oostekant van Kerkstraat

Vir die staatsteater en vir Sunnyside as dit donker raak.

Vir dronk tieners in Burnett en prostitute in Beckett.

Vir Unisa by die fountains en die parkeerterrein van Menlyn
En vir almal wat hyg na asem in die verkeer op die N1

Soos n hoëveld weerligstorm is hierdie stad in my ingebrand;
Kerkorrel se Snorcity... Pretoria in my hart." - Bittereinder

#PREToria #jakaranda #AFRIKAans #Bittereinder

I've seen my dad go to hell and back in the last 5 years. 14 operations, 7 months in hospital, wheelchairs.
Yet, I've never seen his smile leave. ❤️ #Bittereinder #cheesymaarwiegeeom

Gaan treat yoself met die awesome nuwe #Bittereinder treffer "Hartseer Gangster" op Youtube - well done aan @tootiredtodisco @bitterjakkals @louisminnaar - my fav nuwe tune manne!!! #EkMaaKLekkerBeatsInMyKamerJas

OK mede-bonsendes ons sien julle more aand 21:00 by Innibons! #nelspruit #innibos #bittereinder

MOST RECENT

Ek wil van liefde en koue water leef, met blydskap deur die donker weef.
‘n rustigheid ten midde van die oorlogsharte beleef.

#friends #throwback #bittereinder #qotd #karreafskryfenso #wianwilnetfight #spoegskopslaanbyt #goeiejaargoeiemense

... Dis jou plekkie in die son in die dag dis die sterlig beelde in die nag...
🎵
°
°
°
°
#bittereinder #theflood #favsong #southafrica #instagood #light #boxerbraids #portrait #wild #inspire #free #happy #capture #myphoto @jessica.hundt

"‘n Plakboek van môre en elke bladsy is volgeplak -
ek is tydloos en tydsaam, ‘n silwerskoon almanak."
-Bittereinder
.
.
.
#bittereinder #music #lyrics #afrikaans #toekomsdrome #tuksofniks #veterinarystudent #exams #vakansie #holidays #studentlife #herreisvirsterre #brannas #cocacola #brunette #allsmiles #nerdyglasses

A few weeks ago @louisminnaar designed and built a snorricam, and the two of us cruised around the city we grew up in and shot a music video for the new @bittereinder_012 single, with a cameo or two by the indefatigable @peachvanpletzen of course. Was ‘n moer lekker dag, and as usual Louis absolutely smashed the edit. Ons sien baie uit om dit hierdie Dinsdag met julle te deel. #bittereinder #pretoriainmyhart (PS hierdie is NIE die official artwork nie, probably goes without saying, net ek wat rondneuk met fun phone apps soos Afterlight, Over en Glitche). #glitche #newmusic #afrikaanselectrorap #afterlight

Die eerste nuwe @bittereinder_012 enkelsnit in meer as twee jaar is vandag beskikbaar op alle digitale platforms. Kook en geniet en deel met jou maatjies. @louisminnaar se nuwe musiekvideo vir die track drop 21 November. #bittereinder #donderwolk

"Slegte mense sing nie, hulle grom in hulle baarde in,
maar goeie mense laat waai met die deuntjie waarom die aarde spin..."
-Bittereinder .
.
.
#music #lyrics #bittereinder
#afrikaans #happiness #studybreak #foal #baby #veterinarystudent #studentlife #exams #smile #brunette #fitness #anatomy #Onderstepoort #horses #livingthedream

"City of Lights, where’s life’s minituarized
where the truths sit in disguise" #Kapstadt #developmentalstate? #urbanedge
#bittereinder

Rooms, jy's die versinnebeelding van lewenslus en dapperheid. Jou hart is mooi en jou siel is 'n juweel 💎
Dankie dat ek soveel by jou kon leer die afgelope twee jaar.
Dankie vir jou grappies, raad, drukkies (al het dit eers later begin kom #dankieruan) en dankie dat jy my gemotiveer het om te gaan draf. 🏃🏼‍♀️
Dankie dat jy my lompheid in 'n donker kamer verdra het in toetsweek #laathyvalwaarhywil 🙊 en dankie dat jy my herinner dat 'n mens eintlik altyd op 'n mission iewers heen moet wees. (Well done dat jy tot hier gelees het #bittereinder) x

“Jakkals trou met Wolf se vrou, die druppels word diamante in die sonlig se omvou...” 🌧🌤⛈💧☔️#chasingrainbows #goldenmoments #itsthelittlethings #windhoek #Namibia #theresalyricforthat #lyricaddict #bittereinder #jakkalstrou

Hard work always pays off!! Waar sou ek wees sonder sulke champs!💪🏻🙏🏻
#railways_cafe #halloween #proksimax #cashless #blessed #bittereinder

Bittereinder closing Alice in Wonderland 2017 with an epic performance!! #Proksimax #Cashless #RailwaysCafé #Bittereinder #VerandaPanda #ScarlotteWill #28October2017 #AliceInWonderland

Pretty amped for the @arcadeempire & Griet Halloween party this weekend.

Here is another throwback to my 2013 poster design.

Jis, look at that lineup!

#bittereinder
#desmondandthetutus
@haezer_
@niskerone
@fuzigish
@shortstrawband
#twelve&;thesis
#tommygun
#yograpes
#griet

#spider
#halloween

Pretty amped for the @arcadeempire & Griet Halloween party this weekend.

Here is another throwback to my 2013 poster design.

Jis, look at that lineup!

#bittereinder
#desmondandthetutus
@haezer_
@niskerone
@fuzigish
@shortstrawband
#twelve&;thesis
#tommygun
#yograpes
#griet

#spider
#halloween

| Jacaranda City | "...daai dae van lag en smart soos ‘n hoëveldweerligstorm is hierdie stad in my ingebrand. Kerkorrel se Snor City, Pretoria in my hart." - a Tale of Three Cities #bittereinder

The jacarandas are in full bloom here in Gauteng and it is so beautiful. @lucymunro8, in the frame, was assisting me in scouting out locations to get some shots, | Spherical Odyssey #.8 | & | Spherical Odyssey #.9 |, and it was just too tempting for her to not have some fun with the fallen flowers.
#jacarandacity #jacaranda #pretoria #purple #flowers #bloom #sonysouthafrica #sonyalpha #alphacollective #moodygrams #igtones #jacarandainyourpocket #visualart

Over the next few days I’m hosting/presenting/performing/chatting/rapping/singing/reading at a really diverse set of awesome events. I’d plug into all of these if I was me. Also if I was you:

THURS 26 OCT: I’m hitting @dowedigters at the Blue Crane in PTA, there’s an open mic before me.
FRI 27 OCT: hitting the Pendoring Awards with my @bittereinder_012 boys and @zubzlastletta
SAT 28 OCT: Bittereinder hitting @railwayscafe’s epic Halloween show
MON 30 OCT: my new 4-week series of writing workshops kicks off at @thecafecreative in the Moot - sign up!
WED 1 NOV: hitting @the_goodluckbar for #bandustry talk with @g_hovalives @weareacademie and @franx.co.za
FRI 10 NOV: MCing what might be the most beautiful musical night of 2017 - a gang of @wereld_sa musicians performing with @horizonsprojectchoir at @africanbeeremporium
I think all of these events have pages and more details on fb. Tell you what, if I see you at 3 or more of these events I’ll write you a song on any topic you choose.
#workshops #openmic #pretoriainmyhart #bonsweermag #bittereinder #bandustry #wêreldfam

“soos ‘n hoëveldweerligstorm is hierdie stad in my ingebrand
Kerkorrel se Snor City, Pretoria in my hart”
#ataleofthreecities #bittereinder #pretoria #city #sunset #hometown #pretoriainmyhart #favourite #unionbuildings #view #travel #travelgram #acolorstory #explore #gauteng #southafrica

No caption needed #tribute #bittereinder #jams

"Ek skryf hierdie rympie in Oktober
Terwyl my geboortestad pers is.

Vir elke boemie op Kerkplein wat veilig onder sy kombers is.
Vir almal wat sonder werk is
van Danville tot Waterkloof tot Arcadia
En almal wat goed weet van gewapende roof.

Vir 'n godsdiens van blou bloed
En die Bulle op Loftus.
Ek skryf vir Lollipop Roadhouse aan die Oostekant van Kerkstraat

Vir die staatsteater en vir Sunnyside as dit donker raak.

Vir dronk tieners in Burnett en prostitute in Beckett.

Vir Unisa by die fountains en die parkeerterrein van Menlyn
En vir almal wat hyg na asem in die verkeer op die N1

Soos n hoëveld weerligstorm is hierdie stad in my ingebrand;
Kerkorrel se Snorcity... Pretoria in my hart." - Bittereinder

#PREToria #jakaranda #AFRIKAans #Bittereinder

Peach van Pletzen Sketch in Pen
#throwbackto2015
#pensketch
#art
#bittereinder

Eerste foto van die #Bittereinder Moerkoffie hemp...
____________________________________
#sawwelyf #koffie #bittereinder #boeretroos #aardklop2017

"Ja, daai dae van lag en smart -
Soos ‘n hoëveldweerligstorm
is hierdie stad in my ingebrand,
Kerkorrel se Snor City,
Pretoria in my hart..." -Bittereinder
.
.
.
#pretoria #bittereinder #afrikaans #lyrics #music #beagle #fitness #walkies #animallover #veterinarystudent #studentlife #onderstepoort #holiday #summer #nerdyglasses #love

Ek huil nie, my oë is net nat. #bittereinder

Detail of a recent work titled "Bittereinder", Four Layer Ink Drawing on Butcher Paper and Fabriano.
#adelevanheerden #drawing #contemporarydrawing #contemporaryart #inkdrawing #monochrome #artistsoninstagram #horsestagram #artist #bittereinder

Received the most thrillingest news this week - my film KIM KARDASHIAN IS DEAD is an official selection for the 2017 Anti-Matter film festival in Canada, my other film MOMO is an official selection at the 2017 Silwerskermfees (screening in 2 weeks), and both films will also be screened at Africa's premier experimental film festival @impacfestival next week! Two lovely laurels for each movie, so rewarding when films' lives are extended by screenings at awesome film festivals. Massive props and love to the crew that made MOMO with me. #filmfestival #indiefilm #southafricancinema #afrikaansunderground #ekisnogniedoodnie #bittereinder

"You know you had fun when you can't tell your parents what you did" #arcadeempire #bittereinder #sorrymom #party #sorrynotsorry #pajamaparty #students

Last weekend's Bittereinder show. Lekker kiekie by @henksteynphoto #bonsweermag #bittereinder

And it was good - @bittereinder_012 se eerste @arcadeempire show van 2017 did not disappoint. Live music continues to be one of my favourite ways to connect with other humans. #bonsweermag #pretoriainmyhart #bittereinder #sobaiegoeiemense

When your phone just can't handle all that bass. Ons almal dink en dans! #Bittereinder #Afrikaans #PretoriaInMyHart #ArcadeEmpire #livemusic #Budweiser

Rambeling before a possibly very busy shift haha @sim_457 #party #arcadeempire #bittereinder #bar #longnight #excited

For those who have been feeling, like I have, that it's been way too long since we had a good bitterbons up in Arcade, good news - tonight's the night! Free entrance pajama party, Goodluck and Popartlive also blessing the stage with big beats, gaan lekker wees. Bring jou bonspajamas. Also, our regular merch-selling-crew is unavailable, and we need someone, if you're keen and available to push some Bittereinder shirts and music at the merch table tonight and make a few bucks, hit me at jaxbringthelight@gmail.com #bittereinder #bonsweermag

Ontmoet die onezie span.. 👯👯 #oesdag2017 #bittereinder

My hartklop is n' dansmasjien ,my polse dryf die beats #selfie #bittereinder #lyrics #klankanatomie #musiek #hat

Most Popular Instagram Hashtags