#baiegeluk

MOST RECENT

"Sometimes our grandmas and grandpas are like grand-angels."Lexie Saige
#Oumais80#Kleinkinders#Familieviering#Baieliefde#Baiegeluk

Wanneer daar net daai "ietsie" ekstra spesiaals is aan twee vriende.
Jinne, trotser kan ek darem nou wragtig nie wees nie. 💪

@du_toit_de_wet04 Brother bear, pas haar mooi op né, en hou die stoute streke tot 'n minimaal en vat die amazing memories en maak dit too the max!
@nic0lesimon Geniet elke oomblik van die bederf en onthou dis lekker om verlief te wees! 😋
Julle is goals!!!* #NousDitOfficial #Trots #BroerVriendinDinge #Piekniek #DaarIsHyNou #BaieGeluk #DisNouLiefdeDie #OmtrentBederf #GeseendMetDieBeste #Goals

SEWESNUUS🏉🏉🏉 Baie geluk aan Meneer Clinton Scheidel wat verkies is tot spanbestuurder van die
O/17-Pumas Sewesspan. #bobaas

Baie geluk Meneer, u maak ons baie trots. Baie sterkte met die enorme taak wat voorlê.😎 #pumas #sewes #bobaasblouonnie #bobaasbloumeneer #baiegeluk

Om onvervaagde foto’s saam met haar te neem, is ‘n onmoontlike taak 😂❤️ #mammaverjaar
#baiegeluk
#opnogjaresevreugde
#liefvirjou

🍹Tasha🎂
Hip hip Hooraaaaa🍾 baie baie geluk met jou verjaarsdag! Ek hoop daar gaan nog vele meer wees! Bring on the dirty thirtys! #baiegeluk #celebrations #lekker30 #sienjouamper

Baie geluk @suan_en_so_aan!!! Gaan stem sommer nou dadelik vir haar! Sms V5# na 38407

#Repost @grootfm90.5 (@get_repost)
・・・
Want ons almal weet @suan_en_so_aan is die ware #OmroeperVanDieJaar

Daar is 'n goeie rede hoekom hulle vra wie is jou GROOTSTE vermaak-ster van die jaar.
#suanensoaan @grootfm90.5 #huisgenoottempotoekennings #omroepervandiejaar #gaanstemvirhaar #baiegeluk #Grootfm #radio #kollega

KANARIE (Canary), took home five awards at this year’s Silwerskermfees including Best Editing for SAGE member @evadupreez. “My approach to editing has always been performance and story first. Working with continuous takes, we found in the edit of Kanarie that the printed takes from set weren’t always the best for the story. Finding creative ways to then use takes with some technical issues, e.g. soft focus, camera bumps, reflections or dialogue fluffs - to get the performance needed for the story was the biggest challenge.” - Eva du Preez, Editor 📸 Retha Ferguson #silverskermfees #2018 @kyknettv #baiegeluk #kanariefilm #editorsguildsa #editorsguild #localrelease #19oktober

I wish fOr yOu this to be the firts of many best dAys Of yOur life - love little sis ❤❤ #smittroue #smittroue2018 #myoudste #kannieglo #baiegeluk

Margo - Ek her hierdie muffin vanoggend saam met vriende gedeel maar ook aan jou gedink op jou verjaardag. Mag jy vandag bederf word en n geseënde jaar hê. #baiegeluk #genietelkeoomblik

Dat ek nou vanoggend by die Klub run moes besef ek het vergeet Jan. Mag jy n asemrowende, geseënde jaar hê. #baiegeluk #genietelkeoomblik

Rugby: Prestasie

Ons o/15A-rugbyspan het onlangs in die halfeindronte van die Virsekerbeker vir makroskole teen Hoërskool Monument gespeel.

#BaieGeluk #TrotseJansen

Rugby: Prestasie

Ons o/16A-rugbyspan het onlangs in die halfeindronte van die Virsekerbeker vir makroskole teen Hoërskool Monument gespeel.

#BaieGeluk #TrotseJansen

Toneelgroep: Prestasie

Ons senior toneelgroep het aan die ATKV-toneelfees in Roodepoort deelgeneem en uitstekend presteer. Hulle ontvang sertifikate vir spel, regie klank en beligting.
V.l.n.r (agter): Christi-Lee Zevenbergen, Monique Webster, Zijn van Zyl (regisseur), Lilian Minnaar (organiseerder), Simoné de Jager, Zanté Potgieter
V.l.n.r (voor: Dominique Steyn, Danielle Ackermann, Twané Nelson, Shano-Lee Potgieter

#ToneelByJansen #BaieGeluk #JansenIsTrots

Most Popular Instagram Hashtags