[PR] Gain and Get More Likes and Followers on Instagram.

#Afrikaans

MOST RECENT

Ons is mal oor hierdie foto wat Die Storiemaker op Twitter gesit het! 16 Maart. #meerkatmaantuig #16Maart #meerkatmoonship #fliek #afrikaans #southafrica #film

Happy #InternationalMotherLanguageDay🗣International Mother Language Day has been observed every year since February 2000 to promote linguistic and cultural diversity and multilingualism. Because #RepresentationMatters!🙌🏾 #ethnikids #mothertongue #booksbylanguage #Setswana #isiZulu #Tshivenda #Xitsonga #isiNdebele #isiXhosa #Siswati #Sepedi #Siswati #English #Afrikaans #multilingualkids

"godswaterloos. om te wees op 'n plek, en terselfdertyd ook die plek te wees." - ryk hattingh

Katrina van die Bo-Kaap het voor haar deur gestaan. ‘n Boot lê in die hawe, matrose kom al aan.. ~ID du Plessis #afrikaans #gedigte #woensdagwoorde #lekkermaroela

Goeiemôre! Good Morning! Sawubona! Dumela! Bonjour! Guten Morgen! Buenos días!
Die Duitse digter Johann Wolfgang von Goethe het gesê: “Wie nie ’n vreemde taal ken nie, weet niks van sy eie taal nie.” Vandag vier Taalgenoot Internasionale Moedertaaldag. Leer die frases wat ons gaan deel in soveel tale as wat jy kan. Veeltaligheid dra nie net by tot ’n beter begrip van ander nie, maar maak die wêreld vir jou oop.
#Afrikaans #Xhosa #Zulu #moedertaaldag #Sotho #Venda #English #Tsonga #Tswana #taal

oom boemelaar - ek sien jou aankom en kyk af - miskien is dit uit skaamte met my roomys in my hand of miskien is dit ‘n geval van die bekende engelse gesegde wat lui ignorance is bliss.
.
Ek verwag dat jy gaan vra vir geld - maar jy stap verby - ons maak oog kontak en jy glimlag vir my.
.
jou sagte glimlag vang my onkant - en ek wonder watse draai het die lewe met jou gestap.
.
Jy loop lig - nie versigtig nie - maar eerder sorgvry - en neé nie bedwelmd maar doelgerig van een asdrom tot die ander.
.
Jou vinnige kyk om te loer of iemand jou hand sien wat in die asblik ingly sê vir my jy gee om - jy is trots. Jy is soos ek. Ongeag die draaie van die lewe is jou dignity nog intact.
.
jy sien my kyk en loop vinnig om die hoek.
.
en ek wonder oom boemelaar watter draaie het jy in die lewe gemaak - maar meer as dit wonder ek hoe ons jou kan help.
.
21 | 01 | 2017
.
glimlag verby.
.
#skryfstories #dig #afrikaans #trotsafrikaans

Ongelooflike goeie vertoning van Jo Black - "die storie agter die stories"
#afrikaans #musiek #joblack #besteverkoper #hopepret

Die lig skyn blou
Die see skree blou
My gedagtes oor jou
Giggel in blou.
#afrikaans #durban

Teaching my beautiful American wife some good old Afrikaans 😍 with some KWV Brandy... #mywife #damn #afrikaans #american #kwv5 #usa #rsa @these_boots_

Africans be like..😂😂😂🤣😝

No better friend than a sister.

Jy hoef nie als uit te figure om voorentoe te gaan nie. ✔👌 #afrikaans #quotes #tiener

Most Popular Instagram Hashtags