seyffertt seyffertt

271 posts   436 followers   299 followings

Andre van der Walt 

Familietyd!
#lekkertye #joburg

Pak elke dag se uitdagings; maar geniet elke oomblik...
#awesomemense #lekkertye #hbd #seunas #trots

Lekker agter die verhoog... Awesome jongmense...
#mnr_en_mej_PHS #finaliste #phs #lekkertye

Laaste Donderdagaand van kwartaal op koshuisdiens... is gewoonlik eintlik die lekkerste aande!
#koshuislewe #phs #fliekaand #braai #lekkertye

Agter die skerms...
#mnr_en_mej_PHS #snrvlr #phs #lekkertye

Mnr en Mej PHS 2017 - Trotse Aand!
#lekkertye #phs #trots #wenners

Ongelooflik trots op hierdie span... Nou vir Tuksreeks Top4!
#phs_rugby #14s #kwarteindwenners #nelspruit #florida #tuksreeks #top4 #awesomemense #awesomespan #trots

Baie dankie Limpopo Toyota vir hul borgskap vir die o/14 Rugbyspanne.
#phs #14srugby #pietietrots

Vandag speel hierdie groep seuns hul eerste wedstryd vir die Hoërskool. Opgewonde vir dit wat voorlê.
#rugby #phs #lekkertye #pietietrots

follow this page in feedly

Most Popular Instagram Hashtags