Instagram post by @amaliauys Amalia Uys

As TV net elke dag soveel genot kon bring! My maagspiere is fisies seer vandag! @armandaucamp dit was n fees om in jou kombuys te wees!πŸ’πŸ¦–πŸ”Koop die kookboek mense! Dis propvol lekker dinge behalwe skilpad, ponie en dinosaur🀭 πŸ†πŸ³πŸ₯‘πŸ₯“πŸ₯•πŸ–πŸŒΆπŸ—πŸ₯¬ Dankie @afrokaans @viatv @mareleafy πŸ™ŒπŸ»

4 Comments

  • 14w ago armandaucamp armandaucamp

    Dit was n FEES! Baie baie dankie Malie!

  • 14w ago flippieboshoff flippieboshoff

    πŸ‘ŒπŸ‘ŒπŸ‘ŒπŸ‘Œ

  • 11w ago reneldamarais1234 reneldamarais1234

    N Geseende Kersfees wat verby is. En n Voorspoedige Nuwe jaar 2019. Mag jy n wonderlike 2019 he. En als wat die beste is. Mag jy elke dag van 2019 gebless word. Mooi daggie.

  • 6w ago michellevandergryp michellevandergryp

    Twee van my fav mense!@armandaucamp wat ek hoop om eendag te ontmoet en @amaliauys beste aktrise wat ek ken van skooldae af.πŸ˜ŠπŸ™†πŸ‘πŸ˜‰

Most Popular Instagram Hashtags