nicoladot nicoladot

43 posts   1,239 followers   970 followings

nicola theron  l e k k e r l e w e πŸ“

Baie baie geluk aan my heel beste maatjie ❀️ ek verstaan nogsteeds nie hoe dit moontlik is dat sy die een is wat eerste 18 is van ons nie @teana.joubert ek dink dis nogal onregverdig, maar nou kan sy ons tenminste rondry en meer ontspan desembers 😌 Surine. Wie sou kon dink dat jy dit tot hier sou maak met al jou guite en dinge, ek is sooo dankbaar dat ek die voorreg het om te kan sΓͺ dat ek meeste van jou guite al beleef het en dat jy een van die weirdste mense is wat ek ken. Dankie vir alles Surine, dankie dat jy op die 11de Februarie 2 jaar terug my hand al die pad vasgehou het en dat jy my nog nie een oomblik toegelaat het om swaar te kry sonder jou nie - dankie dat jy heeltyd by my was daardie aand en ook al vir my hele lewe lank. Dankie dat jy net altyd jy is en dat jy my altyd laat lag met jou flou jokes en jou singery. Mag Jesus jou nog baie jare spaar Rine en mag jy vandag ongelooflik baie geniet. Ek is baie lief vir jou en ek sal ons afgelope virewig se gedwonge vriendskap vir niks verruil nie. Jy is goud werd vriendin, ek hoop jy besef dit vandag. Baie liefde van jou van die hele Theron-gesin ❀️❀️

Veels geluk liewe vykie omdat jy verjaar. Mag Jesus jou nog vele jare van cool-faced-pizzaface spaar en mag jou dag ongelooflik geseΓ«nd wees en baie baie spesiaal. Dankie vir jou menswees dawg, love you πŸ‘½πŸ’›πŸ’› #schooliscool

all around the world in 'n middag, mnr&mej2019πŸ‡«πŸ‡·

deurmeketare hare en koeke

1 week laat birthday post πŸ’ƒπŸΌπŸ¦ˆ

β€˜n lekker turkish delight milkshake πŸ’

lifeguard, sonder die -guard en met β€˜n moerse -crisis πŸ§Ÿβ€β™‚οΈπŸŒ± #preseasonwerklose

β€˜ dankie dat ek kan baie eet en altyd okay is vir jou 🌈

' ongelooflik bevoorreg πŸ’ž

β€˜ Sondag-oggende om die Bakkes-huishouding se ontbyttafel 🍯

β€˜ you’ll see me hurt, but you’ll never see me quit πŸŒˆπŸ§šπŸ»β€β™€οΈ

β€˜ perfectly imperfect πŸ―πŸ’›

Most Popular Instagram Hashtags