mlvdmerwe mlvdmerwe

328 posts   873 followers   791 followings

Marie-Louise van der Merwe  "I have no special talents - I am only passionately curious." - Albert Einstein

Wie sê seuntjiemammas mag nie popspeel nie? 😍

Ek hou oor die algemeen nie van groet nie, maar ek haat dit om vir @jonisolms te moet groet! Gelukkig weet ek daar lê ‘n groot avontuur vir jou voor, en jy is net ‘n Facetime ver. Geniet elke oomblik en pas jouself mooi op. Ek (en Nicolaas) gaan jou elke liewe dag mis! 🇮🇹♥️

“How wonderful life is now you’re in the world.”
.
.
.
Nicolaas Johannes Stephanus van der Merwe - ons liefste seuntjie - een perfekte week van genade! 👼🏼
.
.
.
Dankie vir almal se ondersteuning en mooi wense. Ons sal seker maak hy weet hoe geliefd hy is! x

Le Bump feat. The Golden Gang ♥️ (ek hoop vir Baba se part hy/sy is ‘n dog person 😳) (en ek hoop vir Leo se part hy is broeis 🐶) #mustlovedogs #natallagoldenretrievers #39weekspregnant

Hoekom doen ons dit nie elke aand nie? #welkomindiekaroo

Woolies is wyd, maar #romanceisntdead - ‘n boer maak ‘n plan! 👨🏻‍🌾💐

Boschendal Brekkie Bederfies 🍳 #quassies #solms #niggies

As daar niks van jou “goeie angle” oor is nie 😂 Sewe skakerings Solms op Nieuwejaarsfontein. #tbt 25/02/2018

“May you always have love to share, health to spare and friends who care.”
.
.
.
Dankie aan almal wat Stephan se 30ste so lekker gemaak het, en die moeite gedoen het om van ver te kom om saam met ons te kuier. ♥️ @marie_pienaar @lindy_le_roux @loidaconradie @jonisolms @fransiesolms @fcconradie @pienaarj @willemleroux @sollysolms @johnniesolms @carel_vdm @nicola_laurie @didiraath @deanne.b @lourens_vdm

Le Bump is 33 weke groot! 🐣

30 vandag! Jou nederigheid, onselfsugtigheid, hardwerkendheid, omgee vir mens en dier, lekker hees lag, sagte hart, lojaliteit, mooi maniere, opregtheid, ag - die lys is te lank... Dankie dat jy so mooi na my en Leo en 🐣 kyk. Op die volgende 30! ♥️

Steur my nie veel aan ‘n heining nie 😂

Most Popular Instagram Hashtags