khaleelarnold khaleelarnold

1,581 posts   1,423 followers   2,427 followings

Khaleel Arnold  Kindness above everything else. ♒❤

Never give up. ❤

Let some sun in. ❤

Unconditional. ❤

21|08|83 ❤

Ons twee stap al nou ‘n lank pad saam my vriend. Woorde kan nie beskryf hoe lief ek is vir jou nie. Jy is die een persoon op wie ek kan staat maak om daar te wees met ope arms. Om vir my te sê ‘n ding net soos dit is. Elke dag wat ek saam met jou spandeur word my siel veryk en my hart groter. Jy wys vir my wat gebeur as jy volheid omgee vir die wie jy lief het en hoe dit veryking in ‘n mens se lewe bring. Ek kyk op na jou toe my beste vriend. Vir jou begrip oor die lewe en jou sagte mooi hart. Al kan jy vol dinge wees soms. LOL. Ek sal jou nooit anders wou hê nie, nie dat jy ooit anders as net jouself sou wees nie. Ek is dankbaar vir jou my vriend. Mag jou geboortes jaar wat voorlê vir jou nader bring aan jou doelwitte en mag jy geseend bly my skat. Ek sien uit na nog vele goeie tuie saam, deur dik en dun. Ek is baie lief vir jou. Veels geluk met jou verjaarsdag! Laat die feestelikhede begin! ❤

21.08.1983 ❤

Never forget those who ran with you when days were dark. They deserve to shine with you now. :)

Keeping it real. Comfortable in my own truth. ;)

Consistently, moving forward. Constant growth an inevitability. Keep the faith. :)

I love how the light plays off the ocean this time of day. #nofilter

Nothing like a beach run on a day like today. #nofilter

It was winter for like a week. Gotta love Cape Town and her seasonal moods.

Most Popular Instagram Hashtags