[PR] Gain and Get More Likes and Followers on Instagram.

johanoberholster johanoberholster

47 posts   743 followers   908 followings

Johan Oberholster 

Die naweek wat ons ook BOSmodels was. #neemmyafsaammetdiekameel #iwanthegiant #jysalniespringnie

Yes boet baie geluk met ons verjaarsdag hoop dis n mooie en dankie vir als van strooi praat tot my dokter wees as daar moeilikheid is. Jy mag maar n biertjie neem vanaand, maar onthou ek verjaar ook so jy mag een op my ook drink m.a.w twee is in orde #26 #oudmaarnogniekoud #attaplannetjies #patat

Wat n fees, ons maak verseker weer so. #leeeeus #dartmynou #komkryvirjounognwittetjie #ftb

Wille woensdag. Sou wat nou gee om nog ini woestyn te wees, waar jou grootste worry is, wats agter daai duin..en die volgende een #steekhom #johandejaar #watnvoorreg

Goeie tye, saam met lekker mense. #vegas #joburgopen #oulikeconti #21st

Rickie H. Sterkte vriend ons weet jy gaan n sukses daarvan maak.
Die lewe is soos n soet suur lekkertjie- Mnr Hambridge #soetsuurlekker #hysblouwanthyslekker

Dit gaan nie altyd oor die scoreboard nie, soms help dit om langs die fairway te le. #paradise #57 #ekslaanmaarnogeen

Dis tog immers saterdag en die bokke speel so ek dink dis in orde. #bringvirmydiebok #leonschuster #eksamenislekker #staanvasfrans

Tbt na herms. Sal verseker weer n plan moet maak,mis die manne. #newyears #snortjies #boitchas #amperparadise

Dink dis tyd dat potch vir hulle ook poele aanskaf #mankrywarm #kampkiewiete #paradise

Most Popular Instagram Hashtags