[PR] Gain and Get More Likes and Followers on Instagram.

jay_du_plessis jay_du_plessis

21 posts   2055 followers   19 followings

Jay du Plessis  Performing artist from South Africa. Signed with Coleske Artists @AfrIsGroot and managed by @CorneOosthuizen from @CO_Productions

http://www.coproductions.co.za/

Kan jy hierdie liedjie se titel ontsyfer?

“Jy’s vir my soos ‘n nat koeksister, braaivleis van gister. Daar’s net een soos ekke, local is mos lekker”

Het jy al jou kaartjies vir die Die Boer op 17 Des? Dis minder as ’n maand voor ek daar optree, en plek raak min so maak seker jy mis nie uit nie!

“Jy’s flippen sexy jy’s freaken mooi. Jy’s blerrie oulik jy’s donderstorm lekker.”

Dis weer daai tyd van die week! Skakel vanaand in vir jou dosis van Jay en die Boys. Vanaand plant ons ’n boom in die tuin en bou ’n uilhuis. Moenie ’n oomblik mis nie, net op VIA-147 om 21:00.

Weet jy wat die titel van hierdie song is?

"Jy is my lewe jy is my suurstof. Ek soek nog. Ek kan nou weer asemhaal oor jou."

More aand is ek weer by Weiveld. Ek bring ’n ton van my nuwe albums saam, maak seker jy kry joune daar! Ek gaan na die show ook bietjie albums teken, so maak seker jy kom sê hello.

“Soek jou gisters en jou môres en jou nou. Ek weet dis suinig, maar ek is suinig as dit kom by jou.”

Hierdie Saterdag 11 November is ek naby Alexandria in die Oos-Kaap vir die Nanagafees Kom maak ’n draai by die Nanaga Padstal en kom kuier saam!

Moenie vergeet om Jay en die Boys vanaand op VIA te vang nie. Vandeesweek het ons bietjie gaan kamp en vlot gebou. Sien ons handewerk vanaand om 21:00 op kanaal 147.

Kan jy raai uit watter liedjie hierdie lirieke is?

Most Popular Instagram Hashtags