ivanbotha17 ivanbotha17

440 posts   60,627 followers   149 followings

Ivan Botha 

Before and After van @stroomopfilm - Foto1: Rehearsals en Training voor shoot. Foto2: Laste dag van shoot. Ek kon nie vir ń beter span akteurs gevra het nie. @donnalee_r @simonenortmnn @carla_classen @chanelle.jager @ms_klink @armandaucamp #9Aug2018

ń Klomp Grotmense wat ń fliek maak. Natuurlik sal ons wardrobe span pose. #9Aug2018

Woon jy in die Kaap? Bespreek nou ń @stroomopfilm inspirasie geleentheid voor dit te laat is. @donnalee_r @simonenortmnn @carolinebrussow #9Aug2018

Blydskap en seer in een gesig. Dit som ń gewone dag op die stel van @stroomopfilm op. In teaters #9aug2018 #watisdieergstewatkangebeur

So lyk ń water Taxi op die Oranje Rivier? Ek was nie net regisseur van @stroomopfilm nie maar water taxi skipper ook. #overload #locals #onseepkans #9Aug2018 #watisdieergstewatkangebeur

As jy dit gemis het. Hier is @stroomopfilm se plakkaat. #9Aug2018 in teaters. #raakverlorevindjouself

Dit is vir my ń voorreg om my eerste film as regisseur aan julle bekend te stel @stroomopfilm is 9 Aug 2018 in teaters. Dankie aan my wonderlike span en akteurs. #raakverlorevindjouself @kyknettv @mnettv @sarietydskrif @sterkinekor @thefilmfactoryza @tommarais @makro_sa @saforestadventures @fathom.keyart @agrochemlaeveld @undercanvasevents @jessfitzcharles

Ons is so trots en opgewonde om ons nuwe film se poster aan julle bekend te stel. Vyf onbeskryflike sterk vrouens. Dit was ń voorreg om saam julle te droom. Hou ons môre dop op social media. #9Aug2018 in teaters

My en @tommarais se Oranjerivier dansie, dis hoe opgewonde ons is oor die poster bekendstelling van @stroomopfilm - Maandag is die groot dag. Volg ons asb op social media. Photo credit: @bathoni_robinson

Dit is waar ons vandag speel. Volg asb @stroomopfilm vir agter die skerm aksie. #9Aug2018

Na 4 weke se verfilming van @stroomopfilm op die Oranjerivier kan ek getuig van God se beskerming en seën. #gebed #60crew #2500km #nosignal dankie aan ń ongelooflike film span wat die avontuur saam my en @donnalee_r aangepak het. Volg asb ons film op @stroomopfilm en save the date 9 Aug 2018 in teaters.

Most Popular Instagram Hashtags