[PR] Gain and Get More Likes and Followers on Instagram.

hermankleinhans hermankleinhans

182 posts   2015 followers   619 followings

Herman Kleinhans 

http://www.facebook.com/tweemusiek

Nog steeds lekker op Patensie! Maandae (soos enige ander dae) is mos nou perfek vir braai! #Patensie #EasternCape #Braai #MusicianLife #SingerSongwriter #Travel #ToerTyd

😂😂😂 Lag ek nou al te lekker vir my auto correct!

PTA tyd en daar is iets opwindend aan die brou... #Mango #FlyMango #SingerSongwriter #EbertSteynFilms #Kamer4

Op pad Vietnam toe vir drie weke. Daar gaan geson, see en swem word laat dit bars terwyl musiek videos geskiet word! Totsiens winter! Oor 9ure is ons daar! #Vietnam #kamer4 #singersongwiter #afrikaans #vakansie #vietnamholiday #travel #kenyaairways

Wat 'n voorreg om die verhoog te deel met hierdie ongelooflike kunstenaar! #DieBlouHond #JanieBay #Kamer4 #singersongwriter

Ek speel volgende Woensdag by @dieblouhondtuis in PTA! Kom maak 'n draai en laat weet jou vriende! #kamer4 #afrikaans #soloalbum #pretoria #cdlaunch #DieBlouHond

My nuwe album het gister opgedaag en ek het die eerste boks oopgemaak op @weltevreden_estate tydens gister se #TWEE vertoning. Wat 'n voorreg! Dankie aan Weltevreden Estate vir julle ondersteuning en vir 'n heerlik aand. #SoloAlbum #Kamer4

Wat 'n voorreg om 'n tweede ma te hê!

Ons het gesing, gekuier en gedans dat die biesies bewe. Limpopo is lekker plek en die mense is selfs lekkerder! Dit was beslis 'n troue vir die boeke en een wat ons nie sommer sal vergeet nie! Dankie Calie en Nicola - julle is wonderlike mense en ek hoop dat die paaie weer sal kruis! Weereens geluk. #BordeauxGameFarm #MeyerTroue #limpopo

"Die Here het vanoggend vir ons 'n show opgesit" sê 'n tannie op die strand. Een van die mooiste oggende wat ek in 'n lang tyd gesien het. #Witsand #NeelsEnJeanneTroue

Moontlik omslag van my nuwe solo album... #cdcover #singersongwriter #comingsoon

Most Popular Instagram Hashtags