helene.jvr helene.jvr

26 posts   161 followers   298 followings

Helène Janse van Rensburg  Supermomster @brilliantmommycraftbagssa and @brilliantmommyposhpegssa. Dreaming up bag designs in wonderful colours during the night to sew and sell.

My Moerby kombersie kom mooi aan. Natuurlik kry my @brilliantmommycraftbagssa Hook Holder en Project Bag ook ñ show in. Sovêr werk ek heerlik met ñ kombinasie van katoene van onder meer @elle_yarns , @vinniscolours , @moya_yarn , @nurturingfibres , @coloursofgrace.

Onthou julle my planne vir ñ moerby hekelprojek? Een sonder reëls? Ek dink ek het dit gekry. En ek dink ek's mal daaroor! Ek blog eersdaags oor dit! X

Hierdie deurmekaarspul is my volgende hekel projek! Kanniewagnie! Dis my leftover stash katoene van onder meer @vinniscolours, @moya_yarn, @coloursofgrace, @nurturingfibres, @elleyarns @elle_yarns, @yarnstash en so effense @oneofakindyarns. My mond water vir ñ moerby surprise maybe I like it maybe I don't hekel sonder reëls!
#crochet #hekel #brilliantmommycraftbags #hellobosscommunity

Die Wintersonnetjie skyn so lekker in op my tafel waar my tyarn mat en Afrikanertjies pronk. Die Afrikanertjies het ñ baie spesiale betekenis vir my en Brilliantmommy.

My crochet project is patiently waiting for some attention in its @brilliantmommycraftbagssa. It's Friday and that means a new block pattern from @hilda.ilona.steyn for the Wacky Weave Interlocking CAL!
#hellobosscommunity #wackyweavecal #crochetblanket #friyay #crochet #brilliantmommycraftbags #moyacotton

Pretoria weather is showing off in all her glory. The birds are singing and the sun is shining. It's a great day to host this quarter's @hellobosscommunity meetup at the beautiful @respek_en_eiers in Waverley.
#brilliantmommycraftbags #hellobosscommunity #hbcmeetup

Wanneer my bedkassie aan die kant is staar die wonderlikste gesiggie terug: my robothorlosie van @woodendoodles. Die gehekelde Quandala wat ek gemaak het in @vinniscolours Tori van @crochetinpaternoster se patroon pas perfek daarby!
#hekel #crochetinpaternoster #brilliantmommycraftbags #crochetmandala #quandala

My workstation at the moment! I'm trying to figure out which colours to add to the secondary colours to make a larger blanket. I've narrowed it down to either oranges or naturals. Wow. Life's hard....
#wackyweavecal #moyayarn #moyacotton #crochet #crochetblanket

Aaaaah... It's the small things. I 💚 it when a yarn cake doesn't become a mess as you crochet. 😍. @moya_yarn ! And my @brilliantmommycraftbagssa keeping the completed blocks!
#crochet #crochetblanket #interlockingcrochet #wackyweavecal #moyacotton #brilliantmommycraftbags

Ek werk tog te lekker aan my Wacky Weave Interlocking Crochet crochet-a-long van @hilda.ilona.steyn! Week 1 se 3 blokke is klaar asook week 2 se 1ste blok. Ek is mal oor die groen Forest kit van @moya_yarn wat ek gekoop het by @yarnatzelle.
#crochet #crochetblanket #wackyweave #crochetalong #colourtherapy #colourpop

Most Popular Instagram Hashtags