[PR] Gain and Get More Likes and Followers on Instagram.

franjadp franjadp

681 posts   66401 followers   157 followings

Franja Du Plessis  Singer,songwriter and actress Franja du Plessis's official account. Debut album "My verhaal" now available!

https://youtu.be/smBMBRPwJd0

Dis ‘n baie vroeg oggend vir ons! Koffie help altyd! Ons is oppad Richardsbaai toe vir die Dolosfees! Kom sê hello! Sien julle daar! #show #onsislekkermoeg #coffeelover #coffelife @ruanjosh

Ons is terug van Namibië af! Ek het intussen uitgevind ek is benoem vir 2 Tempo toekennings! Baie dankie vir die voorreg om benoem te kan wees vir nuweling van die jaar en gunsteling liedjie van die jaar. En almal se ondersteuning deur die tyd van my loopbaan sover! As julle nie te besig is nie,en voel dalk op julle harte julle wil stem kan julle op die website al die inligting kry. Ek sal dit so waardeer! Geniet julle naweek! En sien van julle Sondag by die Dolosfees!

Gisteraand in Rehobot was weer een vir die boeke! Vanaand is ons in Windhoek by Windhoek hoërskool om 18:30! En Woensdag aand is ek en @ruanjosh in Keetmanshoop vir ons laaste optrede vir die toer! Kom geniet dit saam met ons! PS- Ek maak slegs staat op wifi vir sosiale media in Namibië!

NAMIBIA! Na baie lang "travel" is ons uiteindelik hier! Dit bly maar net lekker om terug te kom na ons tuis land! Môre aand is ek @juanita_du_plessis En @ruanjosh in Walvisbaai! Dan Vrydag in Rehobot en Saterdag in Windhoek! Ons sien baie uit! #toerlewe #ekisseergesit #onsgaanlekkersing

Dankie @stijl_salon vir ons hare wat weer mooi lyk! En vir julle moeite altyd! As jy jou kapsel wil regkry vir die somer bel hulle! Jy sal nie spyt wees nie! Lekker naweek aan almal! #newhair #mommyandme #bonding #altydlekkersaammethaar #disvrydag @juanita_du_plessis

Eers Currie Cup rugby en dan vanaand sing ek by die Varkfees is Heidelberg! Asb kom sê hello! Ek is 21:00 op die verhoog!

Wat 'n lekker oggend saam met lekker mense by WOW music distribution se product launch! So groot voorreg! Ek wil net weer vir julle sê hoe dankbaar ek is vir julle ondersteuning! Ek waardeer dit regtig so baie! Dis net genade! #blessed #lekker #myhartsmense #wowmusicdistribution #wow #walkonwater

Ons was vanoggend by Laerskool Garsfontein! Dankie vir julle vriendelike gesigte en lekker gees! #lekker #show #ekkannieophoukyk @ruanjosh @leighann_devilliers @despies

Vandag voel soos 'n regte lentedag vir my! Die somer kom nader! Hier is 'n lekker fees wat voorlê in September! Kom geniet hierdie dag saam met ons by Laerskoop Hennopspark in Pretoria! #kaalvoetkinders #lekker #shows #disamperheerlikelente @juanita_du_plessis @ruanjosh

Wie gaan ons join?!?!?! 👙🍹☀🌴🏊🏻‍♀🎂
🛳 2-5Feb18 SLEGS R3000 dep / cabin betaalbaar met bespreking. Balans, Nov.
NB ref &Vriende met bespreking!! @karlienvanjaarsveld @bobbyvanjaarsveld @brendan_peyper

Most Popular Instagram Hashtags