ehs_erries ehs_erries

104 posts   1,152 followers   14 followings

Hoërskool Ermelo  Die EHS is ‘n skool met tradisie,waardes en geloof geanker in God⚓️ Errie-wees is ‘n leefstyl vir diegene wat kies om uitnemend te wees⭐️ Sedert 1914💯

EHS nooi elke oud-Errie, asook lede van die gemeenskap uit om aan te sluit by die Erries se Alumnet. Bly so op hoogte van Errie-nuus en maak kontak met jou mede oud-Erries! Besoek https://errieunie.alumnet.co.za/#/Foyer en volg die maklike stappe om te registreer as deel van die Erries se Alumni-basis.
Vir enige vra, stuur gerus ‘n e-pos na errieunie@erries.co.za
#oud_erries #erriesisorals #alumnet

Kry jou top nou vir slegs R100!
#erriesisorals #ERRIES_IS_EEN #opwarmingstop

Ons wonderlik hoof vier vandag sy verjaarsdag. Baie geluk, mnr. Pieter Grobler. Mag die jaar wat voorlê geseënd wees en gevul met genade, vreugde en liefde in oorvloed. Die Erries waardeer mnr. #verjaarsdag #whoohoo #veels_geluk #hy_is_tog_n_errie #seën_sonder_ophou #dankbaar #erriesisorals

Errieraad 2019 se onderskeie portefeuljes. #errieraad2019 #erriesisorals #trots #erries_kán

Errieraad 2019. Aan die nuwe EHS-leiers: alle voorspoed en seën vir die opwindende toekoms. #erriesisorals #errieraad2019 #leiers #dis_lekker_om_n_errie_te_wees #trots #geseënd

Erries kán gholfstokke swaai! Die B- en C-gholfspanne van EHS is aangekondig as Mpamalanga-kampioene. #gholf #erriesisorals #kampioene #ons_wen #yes_please #dankbaar #trots

Erries gekroon as naaswennes by Noordvaal! Baie geluk aan die Hoërskool Ermelo Calstar Eerstespan-dogtershokkie! #erriesisorals #WANT_DIE_ERRIES_KAN #trots #astro #hokkie #op_n_goeie_seisoen

Opedag 2018... Groot sukses. Die Erries se harte is opgewonde en vol dankbaarheid. #erriesisorals #erries_of_the_future #opedag2018 #dankbaar #pret #gelukkige_erries

Most Popular Instagram Hashtags