eemriee eemriee

99 posts   578 followers   811 followings

emrie  Not all those who wander are lost...

Hulle sΓͺ daar is baie haaie 🦈🦈 #risktaker

Mosbolletjie tyd πŸ€—πŸ™†πŸ•Ί #troumateriaal #eersteprobeerslag

Vandag moes ek jou vir Ε„ derde keer hierdie jaar groet sonder om te weet wanneer ek jou weer gaan sien. Maar ek weet eendag sal ons weer Ε„ biertjie in aandklas drink en terugkyk op hierdie oomblikke en als gaan oky wees. May you have fair winds and following seas. Love you longtime @kobusstofberg πŸ’—β›΅ps. Ek hou nogsteeds nie van daai brille nie.

Hiers hy nou........die langverwagte graadvangpost #sugrad πŸ’ƒπŸ’ƒπŸ’ƒ

Pasta=happiness ❀

Pasta making 101. Dankie aan @kobusstofberg vir die beste geskenk ooit 😎😎😎

A fresh start πŸ…πŸ₯‘πŸžπŸŸ

Dancing in the moonlight #mozam#mooisteplek#fullmoon#mozamnights

Laaste dag in mozam. Verlief op hierdie plek #mozambirre#fordayzzz 🍺🍻🍺🍻🍺

Jou ma kan nie eers sulke lekker hoender maak nie #troumateriaal πŸ“

Vandag is my hart in stukke. Totsiens sΓͺ is altyd moeilik veral as jy die een is wat agterbly, maar ek weet ons sal weer een oggend opstaan en poached eggs maak en als gaan oky wees. Ek het jou lief, May you have fair winds and following seas. Bon voyage babes ❀️ @kobusstofberg

Eventually soulmates meet for they have the same hiding place. @kobusstofberg ❀️

Most Popular Instagram Hashtags