celiane3 celiane3

251 posts   844 followers   457 followings

Celiané van der Westhuizen 

Liefste Zani-maat 💜 Baie geluk met jou verjaarsdag mooi meisie... met seker die beste styl! Mag dit die mooiste jaar wees hierdie nuwe lewensjaar && mag Pappa God jou nog jarrrrre spaar 🎈 Dankie vir jou kosbare vriendskap! Liefde vir jou 💚

..I just can’t seem to get enough of you.. 📸: @picturemeandu
#toomuchlove #marriedlife #flashbackfriday #songoftheday #vdW

My {ULTIMATE} favourite date ❤️❤️ #vdW #marriedlife #erikafeesdinee #myfavourite

Geluk met jou verjaarsdag Boeta-beer ☺️☺️ Mag dit ‘n mooi en geseënde jaar wees.. mag Liewe Jesus jou met meer kennis, baie geluk en liefde seën 😘 ...mag al jou drome waar word vir hierdie jaar! Ons is lief vir jou ❤️❤️

Ek sien uit na wat die toekoms vir ons inhou! 😘
#maandvanlaastedinge #maandvannuwedinge #newadventures #watchthisspace #vdW

Trip down memory lane... want hierdie staatmaker, vriendin duisend, bestie verjaar vandag!
Ekt meer liefde vir jou in my hart as wat ek woorde het om dankie te sê vir al die avonture wat ons kon deel... dankie dat jy my lewe vol ‘memorable moments’ maak!
- HAPPY BIRTHDAY - 🎈
#prettygirl #birthdaygirl #unforgettable #ek_hoop_jy_onthou_wanneer_elke_foto_was 😜 #manymoretocome!

René! Skoonsus...
Geluk met jou verjaarsdag!! Dankie dat jy altyd game is vir pret.... jou entoesiasme & vriendelikheid is aansteeklik... jou lojaliteit is iets om te waardeer... en jou optimisme iets om na te streef!
Ek hoop jy word lekker bederf met alles waarvan jy hou!
Ek is dankbaar vir ‘n sussie soos jy!
Lief vir jou ❤️❤️

A little star struck... what a privilege to be “partying” with OT celebrities including Zoë Mailloux... Roseann Schaaf... Diane Parham... Susanne Smith Roley... and Annemarie van Jaarsveld #SI_legends #ISIC2018 #occupationaltherapy #sensoryintegration #I_used_their_books_as_references_in_my_protocol

If I could summarize {happiness} in one picture — it would be this one! ❤️ #toomuchlove #dievdWs #mylife #Lielielief #sysoekdiebal

How can one NOT love this cutie? 😍😱 #bestpresentever #adoptdontshop #jackrusselmix #dogsofinstagram

6 maande! ❤️ ...vir meer as jy kon ek nie vra nie! Ek is so dankbaar vir jou!...
1) dankie dat jy nogsteeds vir my kyk asof ek die mooiste is
2) dankie dat jy my so mooi op jou hande dra
3) dankie dat jy die BESTE ‘ek’ uitbring
4) dankie vir ‘n warm koppie tee elke aand en ‘n heerlike ontbyt in die oggende
5) dankie dat jy rustig bly wanneer my wêreld voel asof dit met my weghardloop
6) dankie dat jy saam met my droom vir ‘n opwindende, avontuurlustige toekoms! Ek sien uit na die res van ons lewe saam && wat God vir ons lewenspad beplan!
Ek’s oneindig lief vir jou!
#wedding #longappreciationpost #marriedlife #truelove

Most Popular Instagram Hashtags