brakpanheraldnews brakpanheraldnews

193 posts   766 followers   934 followings

Brakpan Herald  The Brakpan Herald was established in 1927 and a total of 19 700 copies are distributed every Friday to households and businesses in town.

The Eastern area round of the Ekurhuleni Kiddies Games took place on Tuesday morning at Charl Baard Stadium in Brakpan. #Ekurhuleni #KiddiesGames #CharlBaardStadium #HappyChildren #BrakpanNews #BrakpanHerald #insta

Die inwoners van die Frank Mynhardt Sorgsentrum het op Valentynsdag ’n lekker bederf van personeel van die eiendomsagentskap RE/MAX in Dalview ontvang. #FrankMynhardtSorgSentrum #Bejaardes #Valentynsdag #REMAX #Bederf #NuusinAfrikaans #BrakpanHerald #insta #Dalview

Soos ouder gewoonte was die maandelikse Boeremark, wat by die Brakpan Tuinsentrum gehou word, weer Saterdag ’n aangename gedoente. #NuusinAfrikaans #BrakpanNuus #Boeremark #BrakpanTuinSentrum #KinderPret #BrakpanHerald

Luandré van Rooyen (6), ’n graad een leerder aan Laerskool Brakpan-Oos, het verlede Saterdag sy 10de parkrun in Brakpan voltooi. #NuusinAfrikaans #BrakpanNuus #BrakpanPArkRun #BrakpanHerald

Leerders en onderwysers van die Hoërskool Stoffberg het vanoggend ‘n driehoek gevorm en gebid vir almal wat deur die tragedie geraak word. #NuusinAfrikaans #Stoffies #Skolenuus #HoerskoolDriehoek #LoopbrugTragedie #Gebede

Get the latest news, sport and entertainment hot off the press: http://bit.ly/2S6Am0E #Frontpage #CaxtonNewspapers #BrakpanHerald #NewsinBrakpan #Media #ThePress #LocalNews #EntertainmetNews #SportNews #LatestNews #BreakingNews #Instagram

Hoërskool Die Anker het Woensdagoggend ‘n loopbaanuitstalling vir hoërskoolleerders aangebied en vir die besoekers ‘n geleentheid gegee om deur die loop van die dag inligting in te
win oor loopbaan moontlikhede en instansies wat naskoolse opleiding bied. #NuusinAfrikaans #SkoleNuus #DieAnker #Stoffies #loopbaanuitstalling #BrakpanHerald #NuusinBrakpan #instagram #ToekomsPlanne

Get the latest news, sport and entertainment hot off the press: http://bit.ly/2FYFA7i #BrakpanHerald #BrakpanNews #LocalNews #CaxtonNewspapers #LatestNews #Media #Press #EntertainmentNews #SportNews #CrimeNews #Schools #Instagram

Natalie is sak en pak op pad na die Filippyne. #ModelBedryf #NuusinAfrikaans #BrakpanNuus #VogueModels #BrakpanHerald #Filippyne

Wanneer dit by bloedskenk kom is die leerders van Hoërskool Die Anker nie traag om hul kant te bring nie. #HoerskoolDieAnker #Bloedskenk #SANBS #SkoleNuus #BrakpanNuus #NuusinAfrikaans #BrakpanHerald #Media #Instagram

Most Popular Instagram Hashtags