anrilategan2 anrilategan2

144 posts   1,580 followers   805 followings

A n r i Β· L a t e g a n  '97 || πŸŽ“ PUKKE 🌡Nie alles wat lekker is, is reg nie. β†ͺEn nie alles wat reg is, is wys nie. Weskus Plaaskind πŸ‡πŸπŸšœ 'n kind van Jesusβ€πŸ™

voor eksamen stres oorgeneem het. 🌡

op die eerste Ekspidisie van vele πŸŽ‰
- julle definieer impulsiewe besluite.

Yster slyp yster en so vorm vriende mekaar. πŸ’›
- SPREUKE 27:17

daar's geen hart waar die Hemel nie sien. [elvis blue - berg]

hos-hos. 🐴

Jelly bene, waterfalle & gebrande lywe. β˜€ [Royal Natal, KZN]

#aktief

If we embrace our imperfections
I know Love will do the rest πŸ’›

Moet nooit my vermoë onderskat om braaivleis & koeksisters bo jou te kies nie.✌ #sommervinnigvinnig
#igotigotigotoptions

h Γͺ p p i e man.

#kandelaarinformal18 .
.
πŸ“·: @marizellevann

ek Connie aan iets dink nie.
- 7de Laan

daar waar die son gaan sak
onder die kremetart
sal jy
vir my kry. β˜€
_
Dankie Human dat jy my ooggetuie is dat ek nou visvang op my cv kan sit.
#netgrootvisse
#mannedisnvoorreg

geluk is 'n inside job. β˜€

Most Popular Instagram Hashtags