adriaanbergh adriaanbergh

145 posts   5,293 followers   55 followings

Adriaan Bergh  Entrepreneur.

Gereed vir n ordentlike ski-vakansie. #frenchalps @clubmed #clubmedsa

3 Kingdom brothers reflecting and being thankful for ALL our blessings in 2018 #praisethelord #bestdaysaheadofus

Just love the attitude of King Lion! Not the fastest, strongest or biggest but yet the King of the Jungle. #kingdomliving #timbavati #unfairadvantage

In absolute verwondering as ek na die nutuur kyk en besef hoe perfek alles saam werk. #manyeletigamereserve #tintswalo

Lekker in die bos met n roomys, n prinses en n baba wit renostertjie. 😃 #timbavati #kingdomliving

Vandag 4 jaar gelede het my droom van 10 jaar gelede waar geword.. In my diary from 2009 (before I even met @melindabam but secretly admiring her) I wrote down ; “Praise the Lord, as I know Melinda Bam, will be my wife one day” Hallelujah, there is life in what we speak! #kingdomliving #unfairadvantage
My Prinses @melindabam, dit is n absolute voorreg om met jou getroud te wees! Dankie vir die Godvresende vrou wat jy elke dag is. Elke mens wat met jou in aanraking kom, leer by jou wat dit is om net die mooi in alles te sien en om die lewe teen 325km/h te leef 😉 Ek sien so baie uit na die toekoms saam met jou, om saam ons “purpose” op aarde uit te leef! 🙏🏻 Ek borrel oor van dankbaarheid om jou Bul te kan wees! ❤️ #praisethelord

Die lewe saam met my Prinses @melindabam is n lied!
#kingdomliving #blessup #clubmedfinolhu #clubmedsa @clubmed

Lekker om weer kind te wees. Vakansies maak my so gelukkig soos die ‘stout’ seuntjie wat ek was, of dalk nog steeds is.. So lief vir jou @melindabam @clubmed #maldives @clubmedfinolhu #clubmedsa

One of the few places on earth where a sunset absolutely blows your mind every time. Lapio @melindabam #maldives #finohlu #clubmedfinolhu #clubmedsa

Praise the Lord always and forever.. whether it is smooth sailing or tough times, my King is in control! #jesuschrist #faith #kingdomofheaven #blessed

Things might not always work out the way you want it to, just to find out a few years later that God’s plan was so much better than your wildest dreams. #praisethelord

Most Popular Instagram Hashtags